Rekordjaar vir tafeldruiwe

Rekordjaar vir tafeldruiwe

Rekordjaar vir tafeldruiwe voorspel Nadat tafeldruifboere die afgelope seisoen ’n rekord-oes bemark het, voorspel die SA Tafeldruifprodusentevereniging (SATI) in sy oesskatting dat die komende seisoen wéér ’n rekord sal wees. “Vir die eerste keer sedert deregulasie...